|
|
|
|
|
|
|
Juniors 2008
|
 |
|
|
All JUNIOR players are invited to join our club activities on a Thursday from 18:00 -20:00 at the venue mentioned above.
JUNIOR players and their parents are welcome to join the activities of the adult players from 20:00 -23:00 on the same evening.
The main purpose of the Club is enjoyment of chess as a sport.
|
Alle JUNIOR spelers word uitgenooi na die aktiwiteite van ons klub op Donderdae vanaf 18:00-20:00 by die plek hierbo genoem.
JUNIOR spelers en hul ouers is welkom om by die aktiwiteite van die volwasse spelers vanaf 20:00 -23:00 op dieselfde aand in te skakel.
Die hoofdoel van die Klub is om skaak as sport te geniet.
|
|
EXAMPLE OF THE PROPOSED WEEKLY PROGRAMME
|
VOORBEELD VAN DIE WEEKLIKSE VOORGESTELDE PROGRAM
|
|
18:00 -19:00 Organised chess competitions in either Swiss format or Round Robin groups. Rounds may be scheduled all on one evening or on two or three consecutive weeks’ evenings. Once a year a Club Closed Tournament, the results of which will be rated, is held and the winner is awarded the title of JUNIOR Champion of the Club.
|
18:00 -19:00 Georganiseerde skaakkompetisies in die Switserse of Rondomtalie formaat waarvan die rondtes alles op een aand of oor ‘n paar weke se Donderdagaande gespeel sal word. Een keer per jaar word ‘n Klub Geslote Toernooi gehou en die wenner verwerf die titel van JUNIOR Klub kampioen.
|
|
19:00-20:00
Informal chess games among all members also with the adults that arrive early for the evening’s activity.
|
19:00-20:00
Informele skaakspel tussen alle lede , ook volwassenes wat vroeg opdaag vir die aand se verrigtinge.
|
|
Occasionally – casual and or formal training
1.Chess Talks (coaching) by one or more top players of the Club.
2. Chess Seminars on chess theory- various themes, the Laws of chess, how to study chess, how to improve, how to analyse own games, etc.
|
Per geleentheid –informele en of formele afrigting
1. Skaak geselsies (afrigting) deur een of meer van die top spelers van die klub
2. Skaakseminare oor skaakteorie-verskeie temas, Skaakreëls, hoe om skaak te studeer, hoe om te verbeter, hoe om eie spelle te ontleed, ens.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| DotNetNuke® is copyright 2002-2012 by DotNetNuke Corporation |
|